Delirium tremens

Delirium tremens
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Alkoholis met delirium tremens op sy sterfbed, omring deur lede van sy gesin. Die teks L'Alcool Tue beteken "Alkohol maak dood" in Frans.
’n Alkoholis met delirium tremens op sy sterfbed, omring deur lede van sy gesin. Die teks L'Alcool Tue beteken "Alkohol maak dood" in Frans.
ICD-10 F10.4
ICD-9 291.0
DiseasesDB 3543
MedlinePlus   000766
eMedicine med/524
MeSH D000430
Mediese waarskuwing

Delirium tremens (in straattaal DTs genoem) is ’n vinnige toeval van verwarring wat gewoonlik deur onttrekking van alkohol veroorsaak word.[1] Dit kom gewoonlik op sowat die derde dag van onttrekking voor en duur twee tot drie dae.[1] Fisieke simptome kan wees bewing, rillings, ’n onreëlmatige hartklop en sweet.[2] Die persoon kan ook hallusineer.[1]

Soms kan ’n baie hoë liggaamstemperatuur of toevalle tot die dood lei.[1] Alkohol is een van die gevaarlikste dwelmmiddels om van te onttrek.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Schuckit, MA (27 November 2014). "Recognition and management of withdrawal delirium (delirium tremens)". The New England Journal of Medicine. 371 (22): 2109–13. doi:10.1056/NEJMra1407298. PMID 25427113.
  2. Healy, David (3 Desember 2008). Psychiatric Drugs Explained. Elsevier Health Sciences. p. 237. ISBN 978-0-7020-2997-4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2017.
  3. Fisher, Gary L. (2009). Encyclopedia of substance abuse prevention, treatment, & recovery. Los Angeles: SAGE. p. 1005. ISBN 9781452266015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search